Besoek ATKV-Buffelspoort in 360 grade, uit die gemak van jou stoel.Lees meer

Honderde lekker dinge om te doen! ATKV-Buffelspoort selfsorg-vakansieoord is ’n ware oase waar mens ure se pret en luilekker ontspanning onder die soel Noordwes-son kan geniet… Baljaar… geniet ... span uit...Lees meer

Vir ʼn voorsmakie van ATKV-Buffelspoort, klik gerus op enige van die skakels! Lees meer

Hier is jou geleentheid om jou sê te sê. Stuur ʼn kakiebos as jy enige kritiek op die ATKV-Oorde, ons aktiwiteite, ons diens, ons doen en late het of skud sommer enige klippie uit jou skoen wat jou pla of seermaak. Stuur gerus ook ʼn sonneblom as jy enige komplimente het of iets positiefs van die ATKV-oorde, ons aktiwiteite of ons diens ervaar het.Lees meer

ʼn Dag propvol pret kan met ʼn smaaklike ete in ons gelisensieerde restaurant afgesluit word. Kuier in ons sportkroeg met televisies, potspeltafel en veerpyltjiebord. Heerlike ligte en wegneemetes is beskikbaar by ons informele Lapa-Restaurant. Die goed toegeruste winkel en drankwinkel sal vir die nodige aanvullings sorg!Lees meer

WordPress Themes
Free WordPress Theme